We want to bring you a message of hope and healing by teaching you how to hear God speak and pray that you will be strengthened and encouraged, to joyously praise God in the midst of the storm.

Die naam mountainmovers is gebaseer op die volgende versie: Want, voorwaar ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see - en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur - hy sal verkry net wat hy sê. Markus 11:23.

The symbolism in our logo:

Die son in goud en geel is die simbool van God se majesteit, Sy 'Glory', Reiniging deur vuur, maar ook oorwinning. Geel is die kleur van 'celebration' en vreugde, die sonskyn van Sy liefde en olie van die Heilige Gees. Hy is die lig op die pad...